Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(DOWNLOAD) "Die Kinders se Madiba" by Sean Fraser " Book PDF Kindle ePub Free

Die Kinders se Madiba

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Die Kinders se Madiba
  • Author : Sean Fraser
  • Release Date : January 02, 2013
  • Genre: Biography,Books,Kids,General Nonfiction,Social Issues,Fiction,Social Studies,History,
  • Pages : * pages
  • Size : 3763 KB

Description

Dit is die verhaal van hoe 'n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir 'n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir 'n regering wat hΓΊlle wou hΓͺ. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was 'n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele wΓͺreld, en hierdie boek vertel sy storie.


Free Books Download "Die Kinders se Madiba" PDF ePub Kindle